Woorde wat in Afrikaans en Engels voorkom
Hierdie Python programmetjie vertoon
woorde wat in Afrikaans en Engels voorkom
Die 2 woordelyste is deel van Debian/Ubuntu indien myspell-af en myspell-en-gb geinstalleer is.
Die programmering kan nog eenvoudiger wees deur net 2 lyste te gebruik, maar dan sal die program baie lank neem om te voltooi. Daarom gebruik ek 'n Python "dictionary", want soos
Jeff Shannon hier uitwys, maak dit die program baie vinniger.
Afrikaans='/usr/share/myspell/dicts/af_ZA.dic'
Engels='/usr/share/myspell/dicts/en_GB.dic'
Beide=[]
AfrikaansLys=[]
for item in open(Afrikaans, 'r').readlines():
AfrikaansLys.append(item.split('/')[0].strip())
EngelsLys=[]
for item in open(Engels, 'r').readlines():
EngelsLys.append(item.split('/')[0].strip())
AfrikaansDict={}
for item in open(Afrikaans, 'r').readlines():
AfrikaansDict[item.split('/')[0].strip()]=1
for item in EngelsLys:
if AfrikaansDict.has_key(item):
Beide.append(item)
Beide.sort()
for item in Beide:
print item, '<br>'
Die program vertoon reg in HTML danksy
quickhighlighter