‘n Tydjie gelede het my jeugvriendin my genooi vir ‘n naweek kuier. Ek moes toe maar noodgedwonge vir Bessie by die huis los, aangesien Mollie ‘n stuk of vier tewe het wat ook maar ...
Hulle sê mos ’n verandering is so goed soos ’n vakansie … Ek het baie lank gewik en geweeg oor die verandering na ’n ander genre en kon eenvoudig nie tot ’n besluit kom nie. Tot ek ...