Dit is altyd vir my interessant om te lees hoe mense (selfs uiters liberale mense!) met wysheid agterna na politieke gebeure en groot omwentelinge kyk. Feitlik almal (insluitend wit mense) het hoë verwagtinge ná ...
Wat is ‘n voorheen benadeelde taal? Die onlangse voorstelle vir wysigings aan die Wetsontwerp vir Suid-Afrikaanse tale het die wenkbroue laat lig. Die ...
Daar word berig dat die ANC nou met die gedagte van ʼn superbelasting op mynbou speel. Hierdie idee is kontroversieel en kommerwekkend op sigself – ʼn soortgelyke idee het bygedra tot die val van ʼn ...
Ons ry oral, vlieg verder, weet alles, ken almal … en dit maak my bang. Ek weet Riaan Cruywagen skrik vir Die Antwoord, Steve Hofmeyr se kind sukkel om sy van te skryf, Heidi ...
Die vakbond Solidariteit het die mynmaatskappy Anglo American gelukgewens nadat die maatskappy die afgelope week bekroon is vir sy bevordering van beroepsgesondheid en -veiligheid in die Suid-Afrikaanse mynbedryf.
Anglo American het die afgelope week tydens die ...
Van Derde Wêreld na Eerste Wêreld – dit is die beskrywende titel van die boek wat die leier van Singapoer oor sy land se skouspelagtige ontwikkeling geskryf het. Hierdie naam sê alles ...
‘n Derde skisofreniese breuklyn lê meer op die vlak van teologies-kerklike debatte wat tans aktueel is. Dit is naamlik die oorlog wat woed tussen die fundamentaliste en die liberaliste. Nie ...
Die afgelope vakansie is derduisende reisende Suid-Afrikaners opnuut blootgestel aan een van die algemeenste vorme van staatsverval, naamlik slaggate in die paaie. Of soos die eentalige waarskuwingsborde langs die paaie dit noem: potholes. In Vrystaatse Afrikaans word dit ...
Johan Kotze, die "Modimolle-monster". Foto verskaf deur die SAPD
Johan Kotze, die sogenaamde “Modimolle Monster” is Woensdag vasgetrek. Dit nogal in Modimolle waar hy sy beweerde misdade gepleeg het. Die inhegtenisname volg nadat hy meer ...
Die debat oor Afrikaans by die Universiteit van Stellenbosch het vanjaar heelwat aandag geniet. Tereg ook. Dit gaan immers oor die hede én toekoms. Tog kan die vervlegte geskiedenis van die US en Afrikaans nie geïgnoreer ...