Litnet Hygliteratuur Suid-Afrika

|
Prikkel met jou skrikkel-kompetisie: Voel-voel op die N1 Ek het opgekyk en jou sien aankom. Sexy lyfie in skintight jeans, swart boots en swart hemp. "Sjoe," fluister ek so by myself terwyl ek jou oor die rand van my foon dop hou.
|
Litnet Skole Suid-Afrika

|
Moedertaalonderrig bevorder leerderprestasie en kulturele di.. Met die afskaffing van apartheid het die nuwe regering die edele beginsel van ’n veeltaligheidsbeleid aanvaar wat erkenning aan 11 amptelike tale gegee het.
|
Litnet Kos en Wyn Suid-Afrika

|
The Beaufort West Trail It’s a town of hidden gems: Beaufort West.
|
Litnet SêNet briewe Suid-Afrika

|
Vat jou goed en trek Ferreira (RIP Annie Molony van Aardt) Is Ferreira a Portuguese name?
|
LitNet Geesteswetenskappe Suid-Afrika

|
Die hiërargie van begeerte in José Saramago se roman Balt.. ’n Belangrike tema in José Saramago (1923–2010), aan wie die Nobelprys vir Letterkunde in 1998 toegeken is, se roman Baltasar and Blimunda (Portugese titel: Memorial do convento), wat in die vroeë 18de-eeuse Portugal afspeel, is persoonlike en kollektiewe obsessies wat deur begeerte gedryf word.
|
Litnet Bieg Suid-Afrika

|
Duskant valentynsdag 'n Gedagte-ding wat ek voor die grote Valentynsdag geskryf het ... |
Litnet Ondersteuningsgroepe Suid-Afrika

|
Duskant valentynsdag 'n Gedagte-ding wat ek voor die grote Valentynsdag geskryf het ... |
Litnet Seminaarkamer Suid-Afrika

|
LitNet Akademies-resensie-essay: Die boekspeurder as buitest.. Met die publikasie van die boek Byleveld: Dossier van ’n baasspeurder (2011) het die joernalis Hanlie Retief ’n (werklike) figuur die (fiktiewe) wêreld van die lettere ingedra en so aan hom byna mitiese statuur verleen. Dit gee aan die belangstellende leser die geleentheid om hom met ander mitiese speurders te ... |
Litnet Gay Suid-Afrika

|
Let's see how long this stays up I saw a post on Facebook in which the poster asked what a political party's position was on legalising the drug trade in South Africa. The poster was of the opinion that legalising the trade would make things better and more controllable.
|
Litnet Onderhoude Suid-Afrika

|
Hoë werkloosheidsyfer alle Suid-Afrikaners se rede tot komme.. Hoe lyk die politieke toneel in 2012? Lizel Steenkamp gee haar mening.
|
Litnet Reis Suid-Afrika

|
The Beaufort West Trail It’s a town of hidden gems: Beaufort West.
|
Litnet Poste Suid-Afrika

|
Inhoudsbestuurder / assistentinhoudsbestuurder: LitNet LitNet soek na ’n dinamiese raakvatter om in hierdie opwindende tyd van verandering en vooruitgang by ons span aan te sluit. |
Litnet Geestelik Suid-Afrika

|
Nuwe vrystelling: Jesus is die EEN! |
LitNet Regte Suid-Afrika

|
LitNet Akademies (Regte): Riglyne Medewerkers word vriendelik versoek om asseblief die volgende voorskrifte stiptelik te volg by voorleggings aan LitNet Akademies (Regte). |
Litnet Van die redakteur Suid-Afrika

|
Bekendstelling: Die LitNet Akademies-resensie-essay In die lig van kommer oor die verskraling rondom die gesprek oor nuwe Afrikaanse boeke, het LitNet het pas 'n nuwe inisiatief aangekondig: Die LitNet Akademies-resensie-essay. |
LitNet Natuurwetenskappe Suid-Afrika

|
Enumerasie van self-ortogonale Latynse vierkante van orde In hierdie artikel word hierdie ekwivalensieklasse van self-ortogonale Latynse vierkante van orde 10 in ’n groot parallelle berekeningspoging getel. |