Bileam se donkie

|
Sommige dae is lekker op die fiets... Die Bosveld word op die oomblik geteister deur baie hoë temperature. 'n Mens voel die hele dag pap en gedreineerd. Saam met dit is die Argus nou net so oor die twee weke weg. Dit is nou tyd om die oefenprogram te begin afrond. As 'n mens nou een gehad ... |
ugglyjoe

|
ek Wonder 46 die groewe waar jy jouself geroosdoringskeur het uit my hart lê vol van sweet memories saam gebou en ek is effe meer sinies maar nie kwaad dis after all net `n page in history wryly sad but true |
Dogs are love

|
Blou reier Ag, en hoe verras is ek nie om te sien dat meneer Blou reier 'n maat het nie. Hy was lank alleen - van November af. Ek het so gehoop dat daar 'n broeipaar sal kom nesskrop en vandag sien ek toe twee. Ek en my hond is papnat ... |
Safe_Travellings Suid-Afrika

|
Uhm, ek wil net graag iets sê... ... oor die begroting. Terwyl Gordan so ingenome is met homself oor hy ons so hard spyker met sg. SIN-tax op tabak en alkohol, nê? Versoek ek - as belastinglyer van daardie spesifieke belasting - graag die volgende: Ek soek waarde vir my geld, thankyouverymuch! Aangesien ... |
Briewe aan ou koeie Suid-Afrika

|
Lekker laggie virrie daggie...
|
Grappies op 'n Stokkie Suid-Afrika

|
Sleeping Partner Een van die heel dapperste mense is ek nou nie regtig nie en tog oorheers die empatie hierdie banggatgeit! Gister laat middag sien ek hoe 'n ou man met 'n kruk voor my huis verby sukkel... Daar is donderweer in die lug en die reën dreig (ons het net 3 ... |
sleutel

|
OUPA EN OUMA SE INKOPIE LYS (1920 -TIGS) Gister 'n ou resep van my Ouma geplaas. Vandag is dit Oupa se skriffie met 'n lysie van alles wat op die dorp gekoop is . Hulle het Eiers, Hoenders en botter aan Jode winkel verkoop , soos ruilhandel gewerk. Slimfoon -foto is nie so duidelik nie, sommige ... |
Chris M van Niekerk Suid-Afrika

|
Verstommende raaiwerk Gedagtig aan die wyse waarop die betekenis van woorde deur die eeue oorgedra is,is dit verbasendhoe daar met drif en oortuiging versinsels verwerklik word met woorde. |
Ervaringe, gedagtes en ander twak Suid-Afrika

|
Naar, tollenaar Gisteraand op Pasella - jip, I'm whipped - praat hulle van die tolgeld wat transportwaens meer as honderd jaar gelede by Villiers moes betaal om die brug oor die Vaalrivier te gebruik. Sê die Pret Polisie ewe verbaas sy't nie geweet daar was toeka al tolhekke nie. Jesushet tol betaal, ... |
abrham Suid-Afrika

|
50 sent is koning by jd mosiah primary in thlabane n voorstad van rustenburg bedryf n vrou n snoepie 50 sent is koning n man aanvaar n aanstelling - snoepie-assistant opgewonde kinder pret skep vrede in n onvredige hart laat die kindertjies na my toe kom … |
Gesels Suid-Afrika

|
DIE HARTROERENDE VERHAAL VAN GELIEFDE EN SY GIFPYLE!! Lank terug hierdie storie geblog ; die wat onthou , lees maar weer ... Geliefde het in hospitaal beland en is geopereer vir 'n longblasie wat spontaan gebars het, die stuurstof van long gaan dan in borsholte . Pynlik. Longblasie storie het toe al vir tweede keer gebeur, eerste ... |
I like silly things

|
F U I Unbelievable!! It's time again for the annual 'Stella Awards'! For those unfamiliar with these awards, they are named after 81-year-old Stella Liebeck who spilled hot coffee on herself and successfully sued the McDonald's in New Mexico , where she purchased coffee. You remember, she took the lid ... |
JumpySibanda

|
Vir Charlene
|
FrancoisWilliams-se-sexy-vabond-vage-vuur-Vrystaatse-fyndraai-fabels... Sjina

|
VSA in VRYVAL... Almal huil oor Griekeland en die EU, maar wat van die VSA? Met 'n absolute berg van skuld van iets soos 200 triljoen dollars, maw, oor die duisend TRILJOEN rand, dis duiselingswekkend, dit sal die VSA ongeveer 10 000jaar neem om hulle skulde af te betaal teen normale tempo, MAAR ... |
anderkantanje Korea

|
Laos, Vientiane Dag 1 30 Desember 2011 (Laos, Dag 1) Vientiane slaap sag en mag dalk nie vinnig wakker word nie. Sy is die rustige-hoofstad-geheim van Suid-Oos Asië... Ek klim snotneus op die vliegtuig en verlaat `n koue Suid-Korea. Snotneus weens verkoue, definitief nie as gevolg vantrane nie. Ek land in Vietnam ... |
Thomas se ramblings Suid-Afrika

|
Begroting. ’n Pakkie 20-sigarette sal vanjaar 58c meer kos wat sal beteken dat dit duurder gaan wees om my Kameel op die stoepie te gaan nuttig, maar so be it. Gelukkig is my tabakverbruik laag en die impak sal dus nie tè erg wees nie en buitendien is dit een ... |
Skille Kou Korea

|
Herhaal, Repeat Bietjie, Bietjie Boer... Silo is vars terug van Suid-Afrika vir nog `n jaar van hansworsonderwys, lendelam lewenslesse, kontinentsowerspel en bladskud met `n senuweeagtige bestaan. En Silo is opgewonde! Vier weke in die Wes-Kaap en ek het `n paar dinge geleer wat regte Suid-Afrikaanse volwassenes teen hierdie tyd alreeds ... |
Kringe

|
Kanse en ander verspeelde dinge My seuntjie wil vandag by my weet of 'n mens 130 jaar oud kan word. My antwoord was dat die kanse daarvoor maar redelik min is, maar dat my ouma wel 91 geword het en dat Oumatjie (sy oumagrootjie) dié jaar 88 word. My meisiekind maak n vinnige som en ... |
Anha15

|
Moet ek dit nou op 'n skinkbord vir julle gee? sout rond (eintlik ronderig ovalerig) groente dun |
antarktika - soontoe en terug

|
Daar's 'n tyd om te gaan Ek beskou myself geweldig bevoorreg dat ek in Antarktika kon wees, en ook by Suid-Thule en Suid-Georgia. Daar is bitter min mense in die wêreld wat die geleentheid kry, en nog minder wat alles inpas wat ek kon, en self nóg minder wat die lekker mense op pad ontmoet het ... |
Splinters

|
Swaarkry: Smet, verskoning of rede om te glo Hoekom is daar so `n smet aan swaarkry? Om te erken: Ek sukkel. Ek het `n probleem. Ek het hulp nodig. Mens wil nie swaarkry nie. En wil ook nie betrokke raak as ander swaar kry nie. Hierdie tendens vloei ook deur na moderne kerke wat beweer dat ... |
Sienies

|
The war against white South Africans Cape Town , South Africa – There is a active war in South Africa charged by the ANC and people like Julius Malema. A war against all white people , especially Afrikaans white people namely the boers. While Julius Malema has his shows against what he calls the white ... |
Chirpie

|
It takes an uncommon amount of guts There are people who put their dreams in a little box and say, 'Yes, I've got dreams, of course I've got dreams.' Then they put the box away and bring it out once in awhile to look in it, and yep, they're still there. These are great dreams, but they ... |
Loergaatjie

|
Vandag gaan hy nie sonder daardie vark huistoe nie ! Boetie was 'n vreeslike entoesiastiese "besigheidsman." Hy het altyd een of ander skema beetgehad om geld te maak of geld te genereer. Een keer het hy 'n klomp bas van die druiweprieel afgestroop. Dié het hy by die hek gaan opstapel en probeer smous. Een swart vrou hetdie besmeerde, kaalvoetkinddarem ... |
ek wou sê Suid-Afrika

|
Johnny.... One day a teacher was talking about marriage in class... Teacher : What kind of wife would you like Johnny? Johnny : I would want a wife like the moon... Teacher : Wow !! what a choice...do you want her to be beautiful and calm like the moon? Johnny : ... |
verskriklik

|
30 seconds dis 'n persoon. die persoon het in 'n fliek gespeel wat baie mense mal oor is. die fliek maak my naar. baie mense dink dat die persoon baie aantreklik is. die persoon het my ietwat verras in 'n meer onlangse fliek. net omdat die fliek my nie so naar gemaak ... |
Barend van der Merwe blog Suid-Afrika

|
Nie heeltemal Hollywood nie Maar ook nie te ver daarvan af nie, al is dit in die mooiste Kaap – dít is wat deur my kop gegaan het terwyl ek na die film Semi soet sit en kyk het. In vergelyking met Hollywood is Semi-soet baie soos Suid-Afrika. Ons het 11 amptelike tale, maar ... |
deonleroux Suid-Afrika

|
Terug Weskus toe Maandagmiddag het ons gasvrou ons "Malkop-vlei" gaan wys, 'n dam in 'n riviertjie minstens 300 meter lank en 50-100 meter wyd, omring met riete en menshoogte bosse. Alhoewel dit steeds betrokke was - die oggend op pad en terug van Kleinmond was daar ligte reen - was die kontras tussen ... |
Kreatiewe ekke Suid-Afrika

|
Joan of Arc (Update1) Baie goeie nuus! Oompie het vanaand gaan kuier en sy was wakker! Sy het met Oompie gekommunikeer met papier en pen. Sy kan blykbaar nie onthou wat gister en vandag gebeur het nie. Hulle sukkel nog om die ventilator af te sit, maar dis 'n ander dag se probleem. Ons ... |
Marja-Catharina Suid-Afrika

|
skuus v'geef die simpel ding sy't skoon vergeet sy's mos kwaad vi jou nooit-ooit weer had sy haarselfb'lowe praat sy ooit weer met hom toe'ga staan sy skoon v'geet sy's dukbek kwaad vergeef die simpel ding tog seblief ... |
Lewies mymer oor gister vandag en more Suid-Afrika

|
Die noodlot troffe Lewies O wrede noodlot, o bittere teleurstelling, die bottel wyn, pront en paraat in die grocery kas, is toe 'n wynbottel. O wee! O wee! Ek sal my linker elmboog gee Vir 'n glas of twee! |
Ouboet se stoep Suid-Afrika

|
Vaart op die Amazone Ek en my beter helfte sien al jare daarna uit om op die grootste rivier op aarde te gaan vaar. Ons is besig om kwotasies te kry en reëlings te tref vir iewers in Junie. Ons salk seker so 7 nagte vaar en die natuur en dierelewe besigtig. Dit ... |
Perdebytjie Suid-Afrika

|
Snaakse Kontrepsie Hierdie snaakse affêre staan langs die pad tussen Helmeringhausen en Aus,in die suide van Namibië.Van ver af lyk dit soos 'n groot krismisboom.Dit lyk soos 'n radiomas,maar daar is definitief 'n watertenk op die een platvorm.Weet iemand dalk wat dit is? |
Kathuter Suid-Afrika

|
Nuwe lewe en dood, dis hoe dit is Vriende van ons se seun, 39 jaar oud, het 'n paar weke gelede inmekaargesak in die gim en gesterf aan 'n hartaanval. Ouma (Wyseman se ma) het 'n oogoperasie ondergaan, verlede Woensdag. Oupa, (my pa) het 'n kanker groeisel laat uitsny, ook Woensdag. Kleinseun het sy 2e verjaarsdag partytjie ... |
Carol460 Suid-Afrika

|
Die ogies blink en die haasbekkies glimlag breed Vandag het ek by nog 'n Graad een klas gaan klasbesoek doen. Juffrou Khumalo se klas. Die ogies blink en die haasbekkies glimlag breed ! Hulle gebruik die vingertjies om te tel. Te dierbaar, sulke ou stomp vingertjies. Elke keer as iemand iets regdoen, klap die res van die ... |
Alles is...

|
FOUTLOOS? wie is? sy is nie foutloos nie sy het haar redes, dis nie verskonings nie...net redes 'n ouma ignoreer haar kleinkinders asof hulle haar sondes moet dra oumas weet nie altyd dat hulle seer maak nie |
Dis hoe my wereld lyk ...

|
Uitgecheck - over and out! Vanmiddag teken ek uit. Rerig uit .... uit my kop uit veral. Anders raak gistraant se dinge dalk vanaand se dinge. Dis nou tyd vir afskakel (nie die voertuig nie, net die kop). Tyd vir huistoegaan, stilstaan, asemhaal. Vanaand teken ek uit. Check ek uit. Net om vroeg more-oggend weer ... |
Die peanut gallery Suid-Afrika

|
You don’t need a weatherman to know which way the wind blows.. Net gou iets oor Griekeland en hoe die Euro-krisis Suid Afrika gaan raak. Ek kyk gister na die fotos van die middelklas wat nou werkloos en haweloos in Griekeland sit. Propaganda vertel ons dat dit hulle verdiende loon is, dat hulle lui en korrup is soos Spanje, Portugal, Italië ... |
Ek-Myself

|
Na aanleiding van Celia se pos - MA! Celia skryf so mooi stukkie oor ma's wees, ek se dankie en lewer kommentaar oor MY ma. Celia se: “ Bel haar sommer nou en se dit vir haar want dis die grootste kompliment vir enige ma!” Ek sit by die werk so ek bbm toe. EK: Ma was en ... |
Dartel stappies

|
Bogfontein Rommel-tjommel (1) As jy jouself raak lees, jou skuld! Die maaikies, Sanha van der Speij, Willem Wikkelspies en Ockert Klitvinger sit onder n groot boom op n bult net buite die dorpie Bogfontein, en kyk hoe die inwonders regmaak vir aandete. Hulle het n nuwe intrekker Dorethea Hogenboesem saam genooi om ... |
Oomblikke Suid-Afrika

|
vir al die ma's sy dra n blomtuin in haar rok dek haar liefde op skinkborde en haar kinders bid: laat ons ook dien soos sy sy bestel buffelleer aktetas heg haar liefde per e-pos aan en haar kinders leer togas kan mag liaseer sy dra tekkies en n poniestert roep ... |
Petronell Suid-Afrika

|
Vertalings - LANDE Ek is tans besig met 'n vertalingsprojek vir 'n bekende aanlyn-groep en peins 'n kwessie... Hoe sou 'n mens eilande se name vertaal? Kom ons praat sommer van die Engels, Greek Islands. Na my mening sou dit " Griekse Eilande " wees, maar volgens ons vriend "Wiki", is dit Griekse-eilande ... |
DieApieInMyKop Suid-Afrika

|
Sommer net 'n grappie Two businessmen in the centre of Perth were sitting down for a break in their soon-to-be new shop... As yet, the shop wasn't ready, with only a few shelves set up. One said to the other, "I bet any minute now some pensioner is ... |
TFBE Suid-Afrika

|
Wat is kuns dan... Toe tree ek op vanmiddag, met die skame hoop tot sukses. NEE!!!!!!!!! Nou ja, sal 'n mens meer sê daaroor? Byt vas, druk deur, doen jy ding en jy sal bo kom.... Nou bid ek tot 'n god dat dit sal geskied! |
RaquelLewis

|
Hou moed daar is raad! Seerkry is oral - dis om ons - in ons - die geheim is om die vermoe aan te leer hoe om vir seerkry tong uit te steek - want solank jy toelaat dat seerkry jou definieer kan jy nie verander in die mens wat vir jou bedoel is nie. ... |
ontbloot Suid-Afrika

|
Liefde in die reën Die reën drup, drup, drup val plotselings tot aard 'n Boom wat wiegieliedjies sing wyl die wind saggies met haar hare speel een-twee-drie, een-twee-drie wals hul stadig saam stywer nou hou hy haar vas liefkoos haar in haar nek die wolke tromme slaan hard die maat hul tango in die ... |
Iets Tegnies

|
Protes teen Afriforum se aksie Gistermiddag het Afriforum aangekondig ( http://www.afriforum.co.za/onswasdaar/ ) dat hulle op 28 Februarie na die Uniegeboue in Pretoria gaan marsjeer om te protesteer teen wat hulle tipeer as die eensydige oorvertelling van Suid-Afrika se geskiedenis. Ek dink dat hierdie niks meer is as n goedkoop publisiteits foefie van Afriforum is, wat ... |
Pronk Mongolia

|
Die Boereworsroll (18 sex, nudity en die volk se gunsteling .. Vandavaka in die grasdaklapa met la-di-dah Hadedahs Lekker lunch! |