Kookkuns Suid-Afrika

|
Petites timbales beauvilliers Vul gesmeerde kolwyntjiepanne met brioche -deeg. Bak dit by 200ºC tot die deeg gaar is - dit neem nie baie lank nie. Verwyder die broodjies uit die pan en laat dit afkoel op 'n draadrak. ... |
2jackrussels Suid-Afrika

|
Lost and found ( A la recherche du temps perdu. ) Ek hoor jou asem soms in 'n ander vertrek, ek weet dat jy my wil terughou wanneer ek op pad uit is, dat jy doelloos deur die huis dwaal wanneer ek nie daar is ... |
Kaapse Paragrawe Suid-Afrika

|
Carol L. Gloo - Oomblik Foto deur Leland Francisco Oomblik Carol L. Gloo Die oomblik van my ma se dood is ek besig om bevrore hoender af te spoel. Geen visioen, geen skeur van die tempelvoorhang, net die sagte meegee van vleis. Ek het haar vier dae gelede gesien. Ek het gemeen sy is beter, ... |
Koedoe hengelklub Suid-Afrika

|
FEBRUARIE 2012 NUUSBRIEF NUUSBRIEF –FEBRUARIE 2012 Hier is ons alreeds in die tweede maand van die nuwe jaar. Hengel het alreeds afgeskop met die Geheel Transvaal Kampioenskappe wat plaasgevind het gedurende Januarie 2012. Almal op die hengel front is hard besig want die laaste been van die liga vind op 25 Februarie 2012 ... |
Huisvlyt Mauritius

|
Projekte en 'n Weggee Ek was baie lui die laaste twee weke, en het nie veel aan my kwilt projekte gewerk nie. Saam met dit het ek 'n bloutjie geloop met my Ma se tafeldoek - gelukkig is dit iets wat maklik herstelbaar is. In plaas daarvan dat ek julle verveel met my luiheid, ... |
In the Shadow of the Baobab Suid-Afrika

|
Tempel van die Draak in Vrede Die ongetwyfelde hoogtepunt van my dag in Kyoto was my besoek aan die tuine van die Tempel van die Draak in Vrede, Ryoan-ji tempel. Ek het reeds geskryf oor Ryoan-ji se w ê reld bekende rots-en-gruis tuin, maar die tempel het ook ‘n enorme konvensionele tuin. Ek wil amper s ... |
Lily se seepkis

|
XVI - Julia Karr Het XVI van Julia Karr vroeer vanaand klaar gelees. Goeie genade! Kan ek hierdie boek vir elke skool voorskryf, sal ek. Die pad wat ons wereld in hierdie boek volg is waarlik donker. En die ergste is, soveel van die goed wat ... |
Upington Crusaders Suid-Afrika

|
TIME-FREIGHT SPITSKOP MTB BYEENKOMS & UITSLAE VAN MARATHON E.. Die naweek het begin met die eerste MTB Night Race op Vrydagaand 10 Februarie 2012. Daar het groot belangstelling geheers en 50 fietsryers het deelgeneem. Na die bietjie reën tydens die week was daar op die roete ’n paar moddergate in die tweespoorpaadjie wat sake meer ... |
Disseksie

|
Ek het jou lief Siende dit die maand van liefde is, het ek gedink hierdie is erg gepas. Ek het onlangs Lize Beekman se nuwe cdwaarvan ek het jou lief die titelsnit is, in die pos gekry vir my verjaarsdag. Dit het my 2 dinge laat besef: 1. presentjies (of briefies)in die pos is ... |
Vanwyksvlei stories Suid-Afrika

|
En ons was ook bietjie stout ook... Normal 0 false false false EN-ZA X-NONE X-NONE MicrosoftInternetExplorer4 /* Style Definitions */ table.MsoNormalTable {mso-style-name:"Table Normal"; mso-tstyle-rowband-size:0; mso-tstyle-colband-size:0; mso-style-noshow:yes; mso-style-priority:99; mso-style-qformat:yes; mso-style-parent:""; mso-padding-alt:0cm 5.4pt 0cm 5.4pt; mso-para-margin:0cm; mso-para-margin-bottom:.0001pt; mso-pagination:widow-orphan; font-size:11.0pt; font-family:"Calibri","sans-serif"; mso-ascii-font-family:Calibri; mso-ascii-theme-font:minor-latin; mso-fareast-font-family:"Times New Roman"; mso-fareast-theme-font:minor-fareast; mso-hansi-font-family:Calibri; mso-hansi-theme-font:minor-latin; mso-bidi-font-family:"Times New Roman"; mso-bidi-theme-font:minor-bidi;} Miemie van Wyk Ek onthou die dae ... |
Voer

|
kolwyntjies Hierdie is die enigste dingetjies wat die naweek uit my kombuis gekom het. Gebak Vrydagaand, na 'n drie uur-lange personeelvergadering. Na 'n middag van Pierre Bourdieu. Na my tweede gin and tonic. Ons het die volgende dag gaan piekniek hou, ek en my gesin, en die gebak is saam. Vanieljekolwyntjies ... |
Tussen niks en nêrens Nieu-Seeland

|
Leedwese Dit is met leedwese dat ons verneem het van die afsterwe van Carlien. Ons wil ons innige meegevoel met Johan en sy familie betuig. Die begrafnis is Dinsdag 21 Februarie 2012 uit NG Kerk Fochville Noord, om 11 uur. |
Groen Vingers Suid-Afrika

|
Maartlelie / Belladonnalelie Amaryllis belladonna Rye maartlelies in blom is iets om te aanskou. Moet egter nie verwag dat hierdie bolplante elke jaar moet blom nie. Die blomme verskyn voor die blare in die laatsomer hul opwagting maak. Dit is groot, trompetvormige blomme ... |
Uit Nelle Se Oogpunt Nederland

|
Tilburg Carnaval 2012 Nee, nee ek het nie my drankies (te veel) gemeng nie... Die wyn is Laura s'n. Feestgangers Laura en Yvette aan die dans Die foto is gecrop. Aan die bo-kant van my arm is eintlik 'n bierglas... My uitmuntende uitrusting. Tnx Laura :) |
Vanwyksvlei Juwele Suid-Afrika

|
Ruben Avenant Normal 0 false false false EN-ZA X-NONE X-NONE MicrosoftInternetExplorer4 /* Style Definitions */ table.MsoNormalTable {mso-style-name:"Table Normal"; mso-tstyle-rowband-size:0; mso-tstyle-colband-size:0; mso-style-noshow:yes; mso-style-priority:99; mso-style-qformat:yes; mso-style-parent:""; mso-padding-alt:0cm 5.4pt 0cm 5.4pt; mso-para-margin:0cm; mso-para-margin-bottom:.0001pt; mso-pagination:widow-orphan; font-size:11.0pt; font-family:"Calibri","sans-serif"; mso-ascii-font-family:Calibri; mso-ascii-theme-font:minor-latin; mso-fareast-font-family:"Times New Roman"; mso-fareast-theme-font:minor-fareast; mso-hansi-font-family:Calibri; mso-hansi-theme-font:minor-latin; mso-bidi-font-family:"Times New Roman"; mso-bidi-theme-font:minor-bidi;} Ek het so met n ompad hierdie ... |
uitentuis

|
Terug na ons kinderdae – groot pret
Laas het ek nog vertel dat ons vreeslik lekker gekuier tydens die reunie ... Orals was daar groepies besig om op te vang en stories ... |
de Freitas Clang Australië

|
Nierstene is nie vir sussies nie. Pyn is nou nie iets wat so lekker akkodeer met my nie, ek is nou nie 'n woes nie, maar wragtag toe daardie eerste skietpyne so deur my niere trek wou ek myself benat. Hier staan ek voor die stoof besig om aandete voorberei te berei, Alex sit by die ... |
Eben van Renen se Kuns Suid-Afrika

|
"Inception: delusions" Mixed Media $500 CAN |
Pappa-Mamma-en-Klaars Suid-Afrika

|
Ons is dan nou twee wat nie omgee om nie te wen nie Aristoteles was heel eerste om die mens, by geboorte, met ‘n leë kleitablet waarop nog niks geskryf staan nie, te vergelyk. Meer as 1000 jaar later sou dit bekend word as die tabula rasa waarop elke gebeurtenis, belewenis en ervaring sy merk laat. Diego Velazquez (1599 -b 1660) se Sybil ... |
Cyph Africa Suid-Afrika

|
Bandwydte 100/100 in Boedapest Ek het hierdie week die Corvinus-universiteit in Boedapest besoek en by my lessenaar die Internet-spoed getoets. Dit is sowat 100 keer beter as my kantoor-Internet in Pretoria op 'n goeie dag! Kan iemand my vertel waar ek in Gauteng so iets kan kry? |
Aardskip Suid-Afrika

|
How to fill an earthbag - So maak jy 'n sak vol met grond.
|
Die mal mense Ierland

|
Groete vanuit 'n ysige Cranleymore Saterdag 18 Feb’12 Goeie dag aan allemaal, familie en vriende, Ons het so ‘n ½ uur gelede ‘n lekker klomp sneeu deur die lug gewarrel sien kom, was net betyds in van ons Saterdag inkopies, melk, brood, koerant en nogwat toe die stormpie opdaag! Gister was dit warm 12° C ... |
Huisvrou Suid-Afrika

|
Die storie van Hasie. Hasie het grootgeword. Vir sy hele leeftydjie was hy by ma en pa knus in die huisie en het lekker gespeel - dan buite op die grassies, dan in die bos. Pa en ma het altyd gesorg vir kossies en dat hy veilig is. Maar nou ... |
Philippolis Suid-Afrika

|
Skatryk (diamant)geskiedenis van Jagersfontein SKATRYK (DIAMANT)GESKIEDENIS Kom snuffel saam tussen Jagersfontein se klippies In 1914 het Jagersfontein se rugbyspan die onmoontlike reggekry. Tydens ‘n plaaslike wedstryd het hulle die besoekende Transvaalse provinsiale span geklop met ... |
Oopmond Suid-Afrika

|
Duik! EER byt! Wanda Bam het my eenkeer vertel dat sy in Israel ervaar het dat dit Jesus se bruid is wat Hom aan Sy eerste liefde (die Jode) moet ten toon stel. Hulle sal hom sien as Sy Christene deur Sy Gees vir hulle wys. Is dit enigsins anders hier in ons ... |
Reis in Afrikaans Wêreld

|
'n TREFFER: Stuur 'n poskaart of nog beter 'n brief vanaf oorsee en plak 'n mooi posseël daarop. Dis veel lekkerder vir familie en vriende om te ontvang as 'n epos of SMS. Dié posseël is verlede ... |
Afrikaans @ Maties Suid-Afrika

|
Posisioneer die Universiteit homself as selfstandige en uitn.. Brief van kandidaat Piet le Roux 15 Februarie 2012 Beste Oud-Matie Alle oud-Maties mag stem in die huidige verkiesing van lede van die Stellenbosse universiteitsraad. Ek staan as kandidaat en nooi jou graag om te oorweeg om vir my te stem, voor 13 Maart. Die US-raad speel 'n bepalende rol ... |
Piet le Roux Suid-Afrika

|
Brief aan oud-Maties
15 Februarie 2012 Beste Oud-Matie Alle oud-Maties mag stem in die huidige verkiesing van lede van die Stellenbosse universiteitsraad. Ek staan as kandidaat en nooi jou graag om te oorweeg om ... |
Heerlike Resepte Suid-Afrika

|
Piesangslaai Normal 0 false false false EN-ZA X-NONE X-NONE /* Style Definitions */ table.MsoNormalTable {mso-style-name:"Table Normal"; mso-tstyle-rowband-size:0; mso-tstyle-colband-size:0; mso-style-noshow:yes; mso-style-priority:99; mso-style-parent:""; mso-padding-alt:0cm 5.4pt 0cm 5.4pt; mso-para-margin-top:0cm; mso-para-margin-right:0cm; mso-para-margin-bottom:10.0pt; mso-para-margin-left:0cm; line-height:115%; mso-pagination:widow-orphan; font-size:11.0pt; font-family:"Calibri","sans-serif"; mso-ascii-font-family:Calibri; mso-ascii-theme-font:minor-latin; mso-hansi-font-family:Calibri; mso-hansi-theme-font:minor-latin; mso-bidi-font-family:"Times New Roman"; mso-bidi-theme-font:minor-bidi; mso-fareast-language:EN-US;} Bestanddele 1 ui 5ml matige kerrie 250ml ... |
Planeethoppertjie

|
Working yourself to death Surely, at some point in your life you must have contemplated the reason why you are required to work in order to make a living. Why do so many of us have to spend the best parts of our day sitting behind desks in small cubicles under unnatural light , ... |
Oulap laslap morslap loslap... Suid-Afrika

|
Vintage pink
Hierdie lap het 'n regte 1930's gevoel. Ek's mal daaroor. Ek het probeer om die 'vintage' tema in die ontwerp uit te bring. |
fluitjiesriet

|
Die vaalte van Valenstyn Normal 0 false false false EN-US JA X-NONE /* Style Definitions */table.MsoNormalTable {mso-style-name:"Table Normal"; mso-tstyle-rowband-size:0; mso-tstyle-colband-size:0; mso-style-noshow:yes; mso-style-priority:99; mso-style-parent:""; mso-padding-alt:0in 5.4pt 0in 5.4pt; mso-para-margin:0in; mso-para-margin-bottom:.0001pt; mso-pagination:widow-orphan; font-size:10.0pt; font-family:"Times New Roman"; mso-fareast-language:JA;} Op hierdie Valentynsdag het ek my toenterjare se jongmeisiedroom geleef. Daardie romantiese droombeeld van om saam met jou held ... |
Tussen Rand en Tein Suid-Afrika

|
Besoek - Margate |
Sonja se griffels Suid-Afrika

|
EK KRY NIE MY ‘MIND’ OOR HIERDIE ‘MATTER’ NIE
Saam met hierdiesiekte oor die afgelope paar jare het ... |
Afrifabels Suid-Afrika

|
Die donkie en die padda fotobron Vleilangs oppad met 'n drag hout op sy rug, gly die donkie en beland in die water. Oor hy met die sware vrag op sy rug nie sommerso net kan opkom nie, sit die donkie die allervreeslikste keel op. Sy luide weeklaag, en amperse treurmare oor die gebeure ... |
Nimsi se Blog

|
Wees jouself... Ons leef in n samelewing waar dit amper n gewoonte geraak het om ander mense te blameer as jou omstandighede nie na wense is nie. Dit het n maklike uitweg geword om ons verantwoordelikhede tov ons ... |
Woordbos Suid-Afrika

|
'n Nuwe Lewe - 'n Pretriller
"Ek emigreer more as dinge soaangaan in die land. Geen mens is meer veilig nie - nie eers in jou eie huis nie!" Waldemar se stem het 'n bulderendevoordragkwaliteit selfs by ... |
Jaco Meyer Suid-Afrika

|
Ons eie 90210 in die Brooklyn Mall Uit ouder gewoonte bevind ek myself toe weer by 'n koffiewinkel. Daar waar ek my grootste verslawing voed en moederlik koester. Die keer by Mugg & Bean in Brooklyn. Die grootste fout wat hulle ooit kon maak was om 'n 'bottomless' opsie vir koffie op die spyskaart te plaas. As ... |
Rhynie Greeff se Brief uit Brittanje Verenigde Koninkryk
.jpg)
|
Borsgif en worsgif is sexy In Beeld op Saterdag 28 Januarie 2012 as "Van wors tot hond tot gif tot bors en Botox". My sportkomentatorvriend, wyle Retief Uys, het my jare gelede vertel van die destydse SAUK-nuusleser wat ... |
ASSA Bloemfontein Suid-Afrika

|
Groot Magellaanse Wolk vanaf Boyden-sterrewag Hi Almal, hier is een van die fotos wat geneem is tydens die naweek van die Bloemfontein/Johannesburg inter. Die een is Vrydagaandgeneem. Frans Human het sy Canon kamera en 200mm f2.8 lens saamgebring en saam kon ons hierdie foto saamstel. Dit is slegs 'n uur se data in totaal. Die ... |
Rooierwe Suid-Afrika

|
Tegnies is dit seker 'n "buislig" Ek was 'n slag lus om 'n ander soort lig te maak, en hier is dit nou. Die lens bestaan uit klomp glasbuisies wat ek aanmekaar vasgeplak het. Die swart boks was 'n rekenaar se "Power supply" gewees en die blou voetjies is van die glasbuisies se proppe gemaak. Soos ... |
Annelie Botes Suid-Afrika

|
Kinders is meer werd as edelstene (Volksblad 4 Oktober 2011) Vandag volstaan ek met die debat oor Ritalin / aandaggebreksindroom. As ek niks anders reggekry het nie, is daar immers debat ontlok. Oor wenslikheid en onwenslikheid. Oor gefundeerde diagnoses en raai-raai diagnoses. Newe-effekte; afwesigheid van newe-effekte. Daar is dié wat my as vlak en insigloos bestempel. ... |
Ek hekel Verenigde Koninkryk

|
Wil jy ietsie wen? Op my Engelse blog het ek 'n Valenteinsdag trekkingvir hierdie tweegehekelde blom borsspelde. Al wat jy moet doen om 'n kans te staan, is om in teken om crocheTime per epos te ontvang. Al die detail is hier: http://crochetime.wordpress.com/2012/02/06/a-valentine-from-me-to-you/ |
Jaco Jacobs se SkryfBlog Suid-Afrika

|
Tydskrifstories Ek het die afgelope tyd weer ’n tydskrifstorie of twee geskryf. Sommer net vir die lekkerte daarvan, en om te kyk of ek dit nog kan doen. En, om eerlik te wees, uit skone nostalgie. Ek het in my skooldae reeds die eerste keer probeer om vir tydskrifte te skryf. ... |
Ewald

|
Die verjaarsdag wat ek nooit weer wil oorhê nie... Ek het op 'n manier so uitgesien na my 45e verjaarsdag. Ons het die seuns uit die skool uit gehaal, en die vorige dag al deurgery Pretoria toe. Die beplanning was om lekker as gesin saam ontbyt te eet, en dan vir my dogter te help met die finale inskrywings ... |
Aikona Kanada

|
Julie/Augustus 2011  |
Selwyn Milborrow Suid-Afrika

|
FLORIS A. BROWN PUBLISEER IN NEDERLANDS Twee mensen sleurend aan hun schaden Jan Kleefstra – Uit het lege midden Floris Abraham Brown – Sing vir my ... |
Orania en Suid-Wes Vrystaat Suid-Afrika

|
Ons Orania besoek met ook beelde van die Suid Vrystaat, van ..
FaureSmith Die enigste plek met die treinspoor in ... |