blik.co.za    blik    meer



The solution for Cosatu - and South Africa (www.thedailymaverick.co.za)
Bygedra deur alleman 1 year, 9 months gelede.

boerinballingskap: (1 year, 9 months gelede)

Hoewel die droom van 'n DA/Cosatu alliansie...wel 'n droom is, is die ontleding in die artikel uitstekend. Veral die onderskeid tussen demokrasie en 'n funksionele demokrasie. Ek sien hierdie onderskeid selde in die media en dis tog so logies.