| Malema, Milosevic, Hitler and the ticking time bomb (www.thoughtleader.co.za) |
| Bygedra deur boerinballingskap 1 year, 10 months gelede. |
Ek was een van die wat gese het hy moet bloot geignoreer word. Ek was verkeerd.
Sjoe, ja. Ek dink Grant Walliser beskryf akkuraat wat aan die gebeur is. Almal wat so aangaan daaroor dat mens Malema moet ignoreer is verkeerd. In enige gepolarsieerde staat waar daar 'n leierskap-vakuum heel bo is, gaan daar persone opduik wat die situasie wil uitbuit. Hoe tragies.