blik.co.za    blik    meer



6 weke, 6 moorde (henkvstaden.wordpress.com)
Bygedra deur boerinballingskap 1 year, 11 months gelede.

boerinballingskap: (1 year, 11 months gelede)

Ek weet Suid-Afrikaners verkies om nie op slegte nuus te fokus nie, maar mens mag nooit vergeet van die daaglikse realiteit in Suid-Afrika nie. Dit is skrikwekkend, al probeer ek self meeste van die tyd nie daaroor tob nie.