| LG in Suid-Afrika (www.koreatimes.co.kr) |
| Bygedra deur boerinballingskap 2 years, 3 months gelede. |
Ek dink nie mens kan veel afleidings maak na aanleiding van een aanstelling nie. Miskien word daar min ingemeng met buitelandse maatskappye, of miskien het regstellende aksie verflou weens gebrek aan kapasiteit by die regering om dit af te dwing, of weens gebrek aan geskikte swart kandidate in die algemeen.
LG se aanstelling van 'n Afrikaner as hoof in Suid-Afrika is vir my nogal verrassend...gegewe die regering se regstellende beleid. Sou hierdie 'n uitsondering wees, of is dit meer algemeen as wat mens dink? Kla Afrikaners dalk te veel oor regstellende aksie?