blik.co.za    blik    meer



Oor blogging (chateaulalinde.blogspot.com)
Bygedra deur boerinballingskap 2 years gelede.

alleman: (2 years gelede)

Ek stem - blogs bly een van die heel beste goed wat nog met die Web gebeur het. Omtrent net so nuttig en belangrik as epos en aanlyn-koerante, en ver bo dinge soos Twitter en Facebook.