| Luukse Akkommodasie in Kaapstad (bookaccommodationcapetown.co.za) |
| Bygedra deur werner77 2 years, 2 months gelede. |
Ja, dis die ding - as daar genoeg artikels is wat mense interesseer, is daar ruimte vir advertensies tussendeur.
Die doel was nie om dit as n advertensie bord te gebruik nie, net om informasie te deel. Ek het ook nou met die gesien dat daar baie min bydraes gelewer word elke dag, dis jammer eks gewoond aan die internationale web tuistes waar daar honderde per sekonde gedeel word. Is dit ons suid-afrikaanse ding dat mense bang is om met mekaar te deel? of weet nog te min mense van blik?
Ja, of advertensies is OK, selfs, maar nie as die voorblad oorheers word deur 'n klomp links na dieselfde site nie.
Ek vermoed alleman wil maar net nie he dat Blik as advertensiebord gebruik word nie.
alleman, waarvoor is hierdie webwerf gebou? Vir jou of vir ander. Dit is om goed te deel. Dit is presies wat hy gedoen het - deel. Ek sien nie dat hy dit proebeer oorheers nie. As jy nie daarvan hou nie, gaan maak vir jou n "Facebook" fan bladsy wat jy met jou makkers kan deel.
Ek verstaan nie wat jy bedoel nie?
Werner moet asseblief nie probeer om die voorblad van Blik te oorheers nie. Dit maak dit oninteressant vir almal, en is spam-agtig.
n Gids tot luukse akkommodasie in kaapstad.