| Naklanke: Kerneels Breytenbach se musiek blog (blogs.litnet.co.za) |
| Bygedra deur alleman 2 years, 3 months gelede. |
Dis Kerneels Breytenbach wat in my kindertyd elke week 'n artikel of rubriek in Die Huisgenoot oor pop/rock musiek gehad het. Hy het altyd baie vermaaklik geskryf.