| Johann Rossouw antwoord 'Dominee' Jonathan Jansen (www.beeld.com) |
| Bygedra deur alleman 2 years, 8 months gelede. |
Prof Jansen se aanklag is hier: ’n Probleem met houding
en Dr Francois Bredenkamp van die FAK se antwoord is hier: Politieke verlangens nie rede vir taal-strewe
Of Engelsgesinde elites soos Jansen belangstel in hierdie antwoorde is te betwyfel.