blik.co.za    blik    meer



District 9 (saffaexpats.blogspot.com)
Bygedra deur boerinballingskap 2 years, 9 months gelede.

alleman: (2 years, 9 months gelede)

Sean, wat is die verskil tussen "in 'n slegte lig", en "in die slegste moontlike lig"?



LeoAfricanus: (2 years, 9 months gelede)

En as Afrikaners die baddies is? Dit het gebeur. In die film lyk dit al die nuwe Suid-Afrikaners diskrimineer teen die aliens. In 'n way is dit 'n commentary op Apartheid sowel as op xenophobia in die nuwe Suid-Afrika (alle Suid-Afrikaners, by the way, ongeag ras of klas diskrimineer teen immigrante en vlungtelinge uit die res van Afrika; dis nog 'n interessante punt dat Suid-Afrikaners (van alle 'rasse') het niks teen immigrante uit Europa nie (of te wel wit immigrante nie)



boerinballingskap: (2 years, 9 months gelede)

Lyk kykbaar. Hoop nie dis weer 'n "stel Afrikaners in die slegste moontlike lig" rolprent nie.