blik.co.za    blik    meer



Afriforum questions appointment of new chief of police (www.therichmarksentinel.com)
Bygedra deur alleman 2 years, 6 months gelede.

boerinballingskap: (2 years, 6 months gelede)

Jaaaa....Mens moet ook seker maar die man 'n kans gee, hoewel mens nou nie wonderwerke moet verwag nie.



alleman: (2 years, 6 months gelede)

Afriforum is natuurlik in beginsel reg.
Nogtans dink ek Bheki Cele sal oneindig beter as Selebi wees.