blik.co.za    blik    meer



A Whiff of Controversy and South African Wines (www.nytimes.com)
Bygedra deur George Maru 2 years, 10 months gelede.

boerinballingskap: (2 years, 10 months gelede)

Jy't my voorgespring, George...wou ook hierdie artikel plaas. :)

Ek skaar my by Andre van Rensburg se kommentaar, soos aangehaal in die artikel. Het oor die algemeen nie veel tyd vir "celebrity" wyn-kritici nie. Robert Parker et al. Sulke mense proe te veel en drink te min.



alleman: (2 years, 10 months gelede)

Ek was onlangs by 'n ete, en daar was 'n Engelsman langs my wat, toe hy die Suid-Afrikaanse rooiwyn sien, behoorlik en luidkeels sy neus opgetrek het.
Toe hy later agterkom ek is van Suid-Afrika en boonop Afrikaans, maar sonder dat ons enigsins genoeg gepraat het dat hy 'n opinie van my kan vorm, het ek agtergekom hy voel presies dieselfde oor my as oor die wyn.



alleman: (2 years, 10 months gelede)

Goed om jou weer te sien George! Ek verstaan nie die NYT se registrasies nie. Soms moet mens registreer en soms nie. As iemand die moeite om te registreer wil skip, teken in met wil-lees, en wagwoord alles