| Jammer Angus (www.dieburger.com) |
| Bygedra deur rosalind franklin 4 years gelede. |
Ek dink die inleiding, waar die naam in is, gaan verlore op die webtuiste. Dit is egter by (die naam) in die gedrukte uitgawe.
Indien enigeen nie die styl herken nie - dis 'n Dana Snyman stuk die. Tog jammer dat Die Burger nie sy naam bysit nie.